Jy KAN Ophou Rook in 7 Dae – met Fibre Shake Kapsules

Die Probleem…

Meeste rokers weet hulle moet ophou rook, en wens dat hulle kan…

Maar dis net sooo moeilik. Die “cravings” maak jou gek, en die “mood swings” maak dit moeilik vir kollegas, familie en vriende…

En ou gewoontes steek vas – dis so maklik om ‘n sigaret te neem by iemand wat nie weet jy het opgehou nie, sonder dat jy besef wat jy doen voor dit te laat is…

En al daardie “wonder-produkte” wat wonderlike resultate beloof….

As hulle gewerk het, was jy seker nie nou besig om hier te lees nie, né?

Maar jy WIL regtig ophou rook, so…

Wat Sou Die Ideale Oplossing Wees ?

Sou dit iets wees…

Wat REGTIG werk?

Wat min wilskrag vereis?

Wat totaal natuurlik is?

Wat gebruik kan word saam met enige medikasie of mediese toestand (soos diabetes of hoë bloeddruk), of selfs gedurende swangerskap?

Wat geen newe-effekte het nie?

Wat eenvoudig en maklik is om te gebruik?

Wat homself alreeds bewys het?

Wat bekostigbaar is?

Ons Stel bekend…

Stopsmoke Fibre Shake Kapsules

(oorspronklik ‘n mengel-drankie, maar nou in kapsules vir U gerief)

KLIEK HIER om te lees van tevrede kliente sedert 1999

So Wat is Dit Eintlik?

Die Fibre Shake formule is gemaak van ‘n mengsel van kruie, vesel en speserye – wat, wanneer gekombineerd, unieke medisinale eienskappe besit..

Dis propvol vitamines en minerale, en vervang eenvoudig dit wat jou liggaam verloor gedurende die onttrekkingsproses (dis hierdie tekortkominge wat die “cravings” veroorsaak – want jou brein redeneer dat om te rook die maklikste manier is om alles weer te normaliseer). Die produk help jou sisteem om ontslae te raak van die gifstowwe wat gedurende jare se rokery opgegaar is…

Wat is in Die Pakket?

1. Two weke se voorraad van Fibre Shake kapsules (ons beveel aan dat u die hele kursus voltooi net om seker te maak – selfs al hou die “cravings” vinnig op).
2. ‘n Yster aanvulling – wat help met die “mood swings”.
3. ‘n “Beginnerspak” rosyntjies – selfs nadat die “cravings” opgehou het, voel baie oud-rokers nog steeds lus om iets in hul monde te sit – en dis wanneer hulle begin soetgoed eet en gewig optel… terwyl die rosyne iets in die mond gee en selfs soet is sonder dat mens gewig optel daarvan.
4. ‘n Brosjure wat verduidelik presies hoe om alles te gebruik, asook addisionele raad om dit nóg makliker vir jouself te maak..

Wat Kan die Fibre Shake Kapsule formule vir JOU doen?

1. Maak dit MAKLIK om op te hou – as jy net 5% wilskrag het, sal die produk die res doen

2. Jou help om op te hou – sonder stres of buierigheid

3. Dit doen sonder om opsigself newe-effekte te veroorsaak

4. Jou gesondheid verbeter

5. Jou weer beheer gee oor jou LEWE (op hierdie oomblik word dit beheer deur ‘n klein papier-buisie vol twak….:)

En natuurlik sonder om jou begroting te vernietig…

Op hierdie oomblik kan jy die Stopsmoke Fibre Shake Pakket bestel vir slegs:

R 380.00

(insluitende aflewering per koerier, Postnet of oornag-pos aflewering – by enige poskantoor in Suid-Afrika)

BELANGRIK- hierdie aanbod/prys geld SLEGS in Suid-Afrika. Internasionale kopers KLIEK HIER om ons te kontak vir kostes.

So…

KLIEK HIER om ons te KONTAK en te bestel – of enige verdere vrae te vra